Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Paarl bobbejaan se aapstreke vir eers verby
Die bobbejaan wat die hele Paarl aan die gons gehad het nadat hy die afgelope naweek in die Paarl gearriveer het, is veilig terug in die Dutoitskloofberge.
-
Biblioteek gee grasie
Alle besoekers aan die Worcester-biblioteek word versoek om asseblief boeke en ander biblioteekmateriaal wat uitgeneem is, terug te neem.
-
Gansbaaise bejaarde vas oor perlemoen in voertuig
’n Gansbaaise man van byna 70 is Saterdag deur die Robertson-polisie vasgetrek met perlemoen ter waarde van honderde duisende rand in sy voertuig.
-
Wes-Kaap #ClassOf2023 oorkom uitdagings om puik resultate te lewer
Die Wes-Kaap #KlasVan2023 het die matriekslaagsyfer weer tot 81,54% verhoog, ten spyte van ’n buitengewoon uitdagende jaar.
-
-
Blinde Paralimpiese swemmer verwerf historiese graad
Die blinde Suid-Afrikaanse Paralimpiese swemmer en medaljewenner Hendri Herbst is die perfekte verpersoonliking van die gesegde “waar daar ’n wil is, is daar ’n weg”.
-
Jong ma versorg kinders se hare vir skool
MONTAGU. – ’n Bekende gemeenskapsleier wat ook self ’n ma is, het verlede jaar met ’n gemeenskapsprojek, Jacqui’s Helping Hands, begin om skoolkinders se hare netjies te sny en te vleg.
-
Weather
Summary: Hot and sunny weather predicted for the region which will continue into the weekend.
-
Skryf jou span in en help Kansa
Die CANSA Relay For Life is ’n internasionale geleentheid wat deur kankerverenigings oor die wêreld heen aangebied word.
-
Leerders bygestaan
Dr. Mella Jean Davis, ’n onderwyseres van Richmond, Texas, in die VSA, en stigterslid van die geloofsgebaseerde organisasie sonder winsoogmerk Teachers of the Nations, is hard besig om skoolbenodigdhede vir behoeftige kinders van Avianpark en Rivervi









