Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Gangster’ asked to leave Zwele
ZWELETHEMBA – In response to escalating criminal activities allegedly orchestrated by Ricardo de Kock and his associates, residents of Magwaleni informal settlement in Zwelethemba have taken a stand, calling for the departure of the alleged ringleade
-
Fietsryers lê 100 km vir borskanker af
MONTAGU – ’n Groep fietsryers van Montagu en omliggende gebiede wat poog om ’n positiewe bydrae tot die gemeenskap te lewer, het die afgelope naweek hulle eerste fietsrit van 100 km vir die bewusmaking van borskanker onderneem.
-
-
Beter toeristegeriewe vir Wolwekloof verwelkom
Die nasionale minister van toerisme, Patricia de Lille, het onlangs ’n multimiljoenrand-infrastruktuur- instandhoudingsprojek, wat deur die departement van toerisme by die Wolwekloof-oord gefinansier is, aan CapeNature oorhandig.
-
Gesin van vier sterf in brand
MONTAGU – Die feestyd het tragies geëindig toe ’n gesin van vier dood is nadat ’n brand Vrydag 5 Januarie in hul woning ontstaan het.
-
Slangvanger sterk goed aan
MONTAGU – Dit gaan goed met Gerrie Heyns, die bekende slangvanger wat onlangs ’n inbreker in sy huis betrap het.
-
KYK | Die kwik styg en daarmee gepaard is ’n groot brand risiko
“In die Kaapse Wynland Distrik is brandseisoen in volle gang en ons brandweerdienste is gedurende die afgelope 24-uur na ‘n aantal brande ontbied, insluitend een in Franschhoek en die brand van vanoggend in die Paarl, wat albei suksesvol bestuur en…
-
WATCH | Caution: Hot, windy weather = veld fires
“Fire season is in full swing here in the Cape Winelands District and our Fire Services have, over the last 24 hours, attended to a number of fires including one in Franschhoek and this morning’s fire in the area of…
-
‘Ma terug’ na ma gesteelde stoflike oorskot teruggevind is
“My ma is terug!!!” het die bekende slangvanger van Montagu, Gerrie Heyns, op sy Facebook-blad uitbasuin, nadat sy oorlede moeder se as wat tydens `n inbraak gesteel is, deur die plaaslike polisie teruggevind is.
-
Collect your new ID now
Government says about 566 000 identity documents remain uncollected at Home Affairs offices nationwide.








