Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Man (53) vasgetrek ná twee bomdreigemente en roof
Vir die tweede keer in minder as ’n maand was Worcester-middedorp in rep en roer weens bomdreigemente.
-
-
Hulp nodig ná brand in tehuis
’n Bejaarde het op Oukersaand gesterf toe ’n brand by Huis PJ Strauss in Ceres ontstaan het.
-
Neighbours too scared to help victim
ZWELETEMBA – What was meant to be a celebratory New Year’s family dinner turned into a harrowing experience for Penelope “Penny” Chadambura, a 32-year-old Zimbabwean hair stylist living in Zweletemba. Screenshots circulating on social media depict a
-
Kwaggaskloof Dam rehabilitation plan started
At the end of 2023 the Department of Water and Sanitation (DWS) hosted a stakeholder engagement for the rehabilitation of the Kwaggaskloof Dam.
-
Ekspo by Aan de Doorns
Aan de Doorns-kelder net buitekant Worcester bied van 25 tot 27 Januarie die Route 43 Expo aan.
-
Verdagte in FNB Worcester bom-saak in hegtenis geneem
‘n Man (53) is vasgetrek na ‘n bomdreigement twee dae gelede by FNB in Hoogstraat, Worcester.
-
Boland Dorpe se geliefde Kevi van Wyk sterf
Boodskappe van medelye stroom steeds in na die skielike heengaan van die stigterslid van die gewilde Facebook-blad Boland Dorpe, Kevril (Kevi) van Wyk, wat Dinsdagoggend (2 Januarie) by sy ouerhuis in sy pa se arms gesterf het.
-
Binnelandse sake landwyd van lyn af
Die Departement van Binnelandse Sake het vanoggend bevestig dat sy dienste nie tans beskikbaar is nie weens ’n “tegniese probleem” op die Staatsinligtingstegnologie-agentskap (SITA) se hoofraam wat toegang tot die Nasionale Bevolkingsregister (NPR) b







