Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Two domestic violence accused have been denied bail
WORCESTER – Bongani Mase and Luzuko Funani who were arrested on 18 January for charges relating to domestic violence, were denied bail in Worcester Magistrates’ Court.
-
Inligting gesoek ná tref-en-trap
Die Montagu-polisie doen ’n beroep op die gemeenskap oor ’n voorval wat vroeër vandeesmaand gebeur het.
-
-
Wes-Kaap verwelkom R114 miljoen hulpfonds vir September-vloedskade
Anton Bredell, Wes-Kaapse Minister vir Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning het vandag (25 Januarie) bevestig dat die Nasionale Tesourie ’n bedrag van R114 miljoen goedgekeur het om vrygestel te word van die Munisipale Rampreak
-
Paarl bobbejaan se aapstreke vir eers verby
Die bobbejaan wat die hele Paarl aan die gons gehad het nadat hy die afgelope naweek in die Paarl gearriveer het, is veilig terug in die Dutoitskloofberge.
-
Biblioteek gee grasie
Alle besoekers aan die Worcester-biblioteek word versoek om asseblief boeke en ander biblioteekmateriaal wat uitgeneem is, terug te neem.
-
Gansbaaise bejaarde vas oor perlemoen in voertuig
’n Gansbaaise man van byna 70 is Saterdag deur die Robertson-polisie vasgetrek met perlemoen ter waarde van honderde duisende rand in sy voertuig.
-
Wes-Kaap #ClassOf2023 oorkom uitdagings om puik resultate te lewer
Die Wes-Kaap #KlasVan2023 het die matriekslaagsyfer weer tot 81,54% verhoog, ten spyte van ’n buitengewoon uitdagende jaar.
-








