Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kiesers registreer flink
Die laaste kieserregistrasie-naweek onlangs het ’n beduidende aantal nuwe kiesers gelok, sê die OVK Wes-Kaap se provinsiale kiesbeampte, Michael Hendrickse.
-
Nuwe brandweerstasie op Robertson verwelkom
Die nuwe Langeberg-brandweerstasie in Kerkstraat, Robertson, is op 7 Februarie amptelik geopen.
-
‘Loonverhoging gaan knyp’, sê Agri Wes-Kaap
Agri Wes-Kaap verneem met teleurstelling dat die nasionale minimumloon met ingang 1 Maart met 8,5% tot R27,58 per uur sal styg.
-
Raad sê Fairy Glen-leeus was nie wettig
Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings beweer Fairy Glen se leeus was onwettig aangehou.
-
BRIEWE | Verkiesing nie regverdig
Die brande vanjaar is ’n voorsmaak van wat hierdie land se regering van ons land dink, glo ek. Hiervan is ek oortuig, want hoe gebeur dit als so reg voor die afloop van die registrasie en tydens die beloop van…
-
Jonelle haarself op TV
Jonelle Spammer, gebore en getoë in Worcester, is deesdae op die realiteitsprogram Op my Eish! te sien.
-
Professor outlines journey of radio over the years
WORCESTER – In celebration of World Radio Day, the Breede Valley Municipality hosted a captivating engagement, drawing attention to the profound impact radio has had on South Africa and beyond.
-
BRIEWE | Langeberg – wat ’n skande!
Montagu Wyk 11 is die weeskind. Hier sukkel ons al ses jaar lank om die pragtige bome langs Van Riebeeckstraat versorg te kry. Verlede jaar gedurende die lente het toeriste weer eens soos in die verlede gestop om foto’s van…
-
2023-matriekuitslae: Langerug vertel ’n suksesverhaal vol hoop
WORCESTER – Langerugskool, ’n skool in Worcester vir kinders met spesifieke leerhindernisse, het met die 2023-matriekuitslae weer eens ’n 100%-slaagsyfer behaal!.
-
Worcester-model open leerskool vir modelle
Tariq Klink, ’n model en wenner van vele modelkompetisies, het verlede week sy eie modelakademie geopen.









