Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
World Read Aloud Day celebrated in Worcester
Worcester – On 7 February the Waterloo Library hosted its World Read Aloud Day event at the Mountain Mill Mall. This an annual celebration started in 2010 by the non-profit organisation LitWorld. The event aims to promote literacy as a…
-
Groot brandstof skok voorspel vir Maart
Suid-Afrikaners kan weereens ’n groot verhoging in brandstofpryse in Maart verwag, wat nog ’n knou sal wees vir reeds sukkelende verbruikers.
-
Dutoitskloof brandstigting verdagte deur G24 vasgetrek
’n Man wat daarvan verdink word dat hy betrokke was by brand in Dutoitskloof, is Maandagaand (12 Februarie) in Rawsonville in hegtenis geneem.
-
Landbou-organisasies lig hul menings oor staatsrede
Vanjaar se staatsrede het by verskeie Suid-Afrikaners groot afwagting gesaai oor presies wát pres. Cyril Ramaphosa gaan sê oor die huidige droewige stand van sake in die land.
-
Dié seisoen is veel meer as net ’n slang in die gras
Die bekende slangman van Worcester, André du Preez van Silverfox Snake Removals, is vanjaar weer heel bedrywig in die “slang-seisoen”.
-
Oom Tom gee vir oulaas die bal uit
Een van Worcester se mees gerespekteerde sportbekendes en opvoeders, die 80-jarige Thomas Frederick van Noie, is Maandagoggend om 04:30 ná ’n kort siekte tuis oorlede.
-
Oud-brandbestryder van Worcester floreer ná ongeluk
Net meer as 20 jaar nadat Willene Visser haar arm verloor het terwyl sy by die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) se brandweer aan diens was, gaan dit heel goed met haar.
-
Fairy Glen-wildreservaat op Worcester se leeus oorleef nie chaotiese brand nie
Drie leeus van die Fairy Glen-wildreservaat in Worcester moes Donderdagmiddag (1 Februarie) weens brandwonde uitgesit word.
-
Agt verdagtes in Worcester met onwettige vuurwapen en dwelms betrap
WORCESTER – Ná ’n gesamentlike intelligensie gedrewe operasie deur provinsiale polisiebeamptes, die Worcester teenbende-eenheid, asook ’n private sekuriteitsmaatskappy is agt verdagtes tussen 21 en 36 jaar agter tralies nadat ’n groot hoeveelheid Man
-
GOOD-party skors hul Drakenstein-leier, Peter de Villiers
Die GOOD-pary het Peter de Villiers summier uit alle party aktiwiteite geskors nadat ’n klag van seksuele wangedrag van ’n partylid ontvang is.










