Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Brandvlei-gevangenis naby Worcester deur brand bedreig
’n Groot stoor by Brandvlei-gevangenis was vanmiddag (5 Februarie) in ligte laaie toe ’n veldbrand deur die terrein van die gevangenis gewoed het.
-
Sterfte in sel ’n raaisel vir familie op Ashton
ASHTON. – ’n Familie van Ashton vind dit moeilik om te glo ’n geliefde van hulle het sy eie lewe in polisieaanhouding geneem.
-
Worcester learners shine at provincial awards
The Western Cape National Senior Certificate (NSC) Awards took place on Tuesday morning at Leeuwenhof, the Premier’s residence, in Cape Town.
-
Worcester gemeenskap staan borgtog in kinderporno-saak teen
Die 53-jarige man wat Woensdag 17 Januarie in verband met kinderpornografie in hegtenis geneem is, het verlede Donderdag en Vrydag in die hof verskyn.
-
-
-
W’ster-GPF hou verkiesing
Die Worcester-polisie nooi die gemeenskap en lede van organisasies sonder winsbejag om die jaarvergaderings en die verkiesing van ’n nuwe gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) op Donderdag 15 Februarie by te woon.
-
Seun (17) een van twee oorledenes in ongelukke
WORCESTER – Twee mense is verlede naweek in motorongelukke in die vallei dood.
-
Organisasie wil skole gratis help
’n Organisasie in Bonnievale streef daarna om ’n gesonder geestesingesteldheid by skoolgaande kinders en die res van die skoolgemeenskap te skep.
-
Jamaine sommer almal se ma
Sy het haar lewe daaraan toegewy om haar seun met serebrale gestremdheid te help, en toe besef sy sy wou ander in haar gemeenskap, wat in ’n soortgelyke situasie is, help.







