Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Leona dig sedert laerskool
’n Digter van Ashton se werk kan in ’n nuwe digbundel saam met talle ander bekende skrywers se werk gesien word.
-
Robertson kies GPF-bestuur
Die Robertson-polisiekantoor se bevelvoerder, kol. J. Alexander, nooi organisasies in die Robertson-polisiëringsgebied na ’n vergadering aanstaande Donderdag (29 Februarie) om 18:30 vir 19:00.
-
Die hoogtepunte van Winde se provinsiale rede
Inwoners van altesaam 70 lande wêreldwyd trek vanjaar hul kruisies in nasionale verkiesings, insluitend Suid-Afrika wat “’n belangrike jaar vir ons en die wêreld sal wees”.
-
Begrotingsrede 2024: Agri Wes-Kaap se verwagtinge
In die heersende uitdagende fiskale klimaat, sal Enoch Godongwana, minister van finansies, tydens Woensdag, 21 Februarie se begrotingsrede ‘n moeilike balanseringstoertjie moet uitvoer om te keer dat Suid-Afika nie oor die spreekwoordelike fiskaleafg
-
Hawies Fourie verruil Cheetahs vir Boland Kavaliers
In ’n amptelike nuusverklaring wat op Woensdag, 15 Februarie deur die Boland Rugbyunie uitgereik is, is bevestig dat Hawies Fourie as hoofafrigter van die Sanlam Boland Kavaliers aangestel is.
-
Kiesers registreer flink
Die laaste kieserregistrasie-naweek onlangs het ’n beduidende aantal nuwe kiesers gelok, sê die OVK Wes-Kaap se provinsiale kiesbeampte, Michael Hendrickse.
-
Nuwe brandweerstasie op Robertson verwelkom
Die nuwe Langeberg-brandweerstasie in Kerkstraat, Robertson, is op 7 Februarie amptelik geopen.
-
‘Loonverhoging gaan knyp’, sê Agri Wes-Kaap
Agri Wes-Kaap verneem met teleurstelling dat die nasionale minimumloon met ingang 1 Maart met 8,5% tot R27,58 per uur sal styg.
-
Raad sê Fairy Glen-leeus was nie wettig
Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings beweer Fairy Glen se leeus was onwettig aangehou.









