Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Fairy Glen praat ná leeus se dood
Die trustees wat die Fairy Glen-wildreservaat besit, het ’n persverklaring uitgereik na aanleiding van wat met hul leeus gebeur het en die gevolglike wydverspreide mediadekking.
-
Geen borgtog vir Van West
Garth van West, ’n inwoner van Worcester, wat in verband met die vervaardiging, verspreiding en die besit van pornografie in hegtenis geneem is, se aansoek om borgtog is suksesvol deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) teengestaan. Sy saak is tot
-
Worcester-polisie op soek na moordenaars
Die Worcester-polisie is op soek na die moordenaars van ’n 32-jarige man.
-
EPOL STAKING: Bestuur sê sy sê oor meule-staking
Epol se hoofbestuurder, Jacques Eksteen, sê by navraag die maatskappy is sedert Oktober 2023 besig met ’n jaarlikse kollektiewe bedingingsproses met Fawu, wat sy lede by die Worcester-meule verteenwoordig.
-
EP0L STAKING: Dís wat die werkers sê
Sowat 24 werknemers van RCL Foods (Epol) in Worcester, wat geaffilieer is by die Food and Allied Workers’ Union (Fawu), is sedert 5 Februarie reeds besig met ’n vreedsame, beskermende betoging buite die perseel van die fabriek in Smithstraat.
-
Worcester-museum het talle planne
Die Worcester-museum het Vrydag (16 Februarie) ’n hele paar nuwe planne met talle ontbytgaste gedeel.
-
Call to get involved in ZNW
ZWELETHEMBA – As the winter season approaches, the Zwelethemba Neighbourhood Watch (ZNW) is doubling down on its efforts to ensure the safety and security of its community. Founded in February 2022 by chairperson Nkululeko Mangweni, in response to a
-
-
-







