Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
A charge of fraud was laid at the Vredenburg police station this morning (Thursday, 21 August) due to the sale of fraudulent medical certificates that have skyrocketed in Saldanha and…
Alida Buckle Inspekteurs van die Swartland- en Weskus-dierebeskermingseenheid (DBV) is verlede week met ‘n gesig begroet wat hulle moeilik ooit weer uit hul gedagtes gaan kry – dié van ‘n…
Alida Buckle ‘n Vredenburgse honde-eienaar wat vroeër vandeesmaand ál vier haar Duitse herdershonde op een slag verloor het, vermoed iemand het haar honde doelbewus uitgelaat. Gaylen Fortuin se honde –…
Weskus Mall het Saterdag 9 Augustus die geleentheid gehad om die gasspreker Gretha Wiid by sy Vroudagbyeenkoms te hê. Dit het by The Daily-koffiewinkel plaasgevind. Joanne Bester, ‘n bemarker van Weskus…
Die polisie van St. Helenabaai ondersoek ‘n saak van poging tot moord nadat ‘n vyftienjarige seun op 1 Augustus so erg in Melkbosstraat, Laingville, aangerand is, dat hy steeds…
• Vermeende Kaapse vragmotorkapers naby Citrusdal vasgetrek: Geluk met jul vinnige optrede, manne. Meer van hulle moet so vasgetrek word. – Elna van Schalk • Vlootoffisier wat vrou in Saldanha…