• Vermeende Kaapse vragmotorkapers naby Citrusdal vasgetrek: Geluk met jul vinnige optrede, manne. Meer van hulle moet so vasgetrek word. – Elna van Schalk
• Vlootoffisier wat vrou in Saldanha doodry, skuldig bevind: Hy het geweet as jy Saldanha binnery, is die spoed 60km/h. Deur sy toedoen en gejaag is iemand dood, dus verdien hy sy straf. Glo nie dit is genoeg. – Mandy Strydom
Geen straf is genoeg vir iemand se dood nie. Hy kom te lig daarvan af. – Christelle Smit
A welcome verdict. Now for appropriate sentencing. Michelle deserves justice. – Avril Bethke
• St. Helenabaai-gemeenskap rou ná drie se dood: So hartverskeurend; jô, dis so seer. Baie sterkte, familie en vriende. – Bernadette Kleinsmith
My sincere heartfelt condolences to the broad families. Rest in peace. May the Almighty comfort you during this time of bereavement. So sad. – Yolanda Brains
So hartseer. My innige simpatie aan die families en vriende. My gebede gaan op vir die beseerdes. – June Fisher


