Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Terwyl die rugbyseisoen tans sy laaste afskop met die Sanlam-Boland-Top-12- en Superliga-wedstryde – die laaste op die Bolandse rugbykalender – beleef, kry die krieketvelde van die Boland en Weskus weer…
Rozaan de Wet Boer het haar jongste boek, “Is jy oraait, Elizabeth?”, verlede Woensdag (24 September) op ‘n spesiale vroueoggend by die NG Kerk Akkerdyk bekend gestel. Die geleentheid was…
Speurders by die Wes-Kaapse teenbende-eenheid vra die publiek om hulle te help om Dayaan Fataar op te spoor.Hy is ‘n persoon van belang in ‘n ondersoek waar verskeie vuurwapens en…
Die Bergrivier-jazzkonsert kom Saterdag (4 Oktober) na die Laaiplek-hotel in Velddrif. Konsertgangers kan uitsien na musiek van die legendariese Allou April van Saldanha, Tarryn Lamb met ‘n orkes, asook ander bekendes in…
Met warmer dae wat voorlê, deel die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) die volgende wenke om veiligheid in en om water te verseker: 1. Vermy alkohol wanneer jy swem: Die risiko’s van…
Hirion Williams (58) is die afgelope Sondagoggend (28 September) in Saldanha met dwelms met ‘n straatwaarde van altesaam R30 900 aangekeer. Hy het Maandag in die Vredenburg-landdroshof op aanklag van onwettige…