Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die eerste Hophuise in die Hopland-ontwikkeling is al meer ‘n dekade gelede aan gretige inwoners oorhandig, wat sélf jare lank gewag het om ‘n huis te kan besit. Dié generasie…
‘n Man in sy 50’s word aangekla van die seksuele aanranding van ‘n 13-jarige meisie in Piketberg. ‘n Petisie is deur Billy Claasen, ‘n gemeenskapsleier, uitgereik en hy vra die…
Die feit dat die moordsaak van Marley Filander (25) tot vandag (Donderdag 18 September) uitgestel is, het sy familie onkant betrap. Volgens sy suster Kaytlin Filander was dit nuus wat…
The wine industry has lost one of its great giants Peter Pentz Sr (80), the founder of Groote Post Vineyards, who has passed away. Sharing the news on Facebook, Groote…
Die 2025-veldblomseisoen in die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) in die Weskus Nasionale Park (WKNP) duur nog tot einde September. Volgens Charlene Adams, bestuurder van die Weskus Nasionale Park, is sy…
“Net vir die tipe mens wie hy was, het hy nie verdien om só te sterf nie,” meen Kaytlin Filander (20). Haar broer, Marley Filander (25), se lewelose liggaam is…