Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Tonele van groot blydskap het Saterdag 25 Oktober afgespeel toe die Saldanhabaai-rugbyklub sy posisie op die Groep B punteleer nog verder met ‘n 46-41-oorwinning oor Safcol verstewig het. Die sege…
Die ikoniese Bokkomlaan in Velddrif is lank reeds ‘n gewilde toeriste-bestemming – ‘n plek waar geskiedenis, die natuur en kultuur saamvloei. Dié bekoorlike vissershuisies lê langs die Bergrivier en hier…
Om vanjaar Weslander se Vis-en-tjipskoning vir ‘n restaurant en ‘n wegneemeteplek te kies, moet lesers ons help om ‘n kortlys saam te stel. Benoem jóú gunsteling-restaurant of wegneemeteplek in die…
Die soektog na die 74-jarige inwoner van LongAcres, Hermie van Zyl, wat ‘n week gelede in die Tsitsikamma-woud naby Stormsrivier vermis geraak het, is afgelas. Sy lewelose liggaam is laat…
Die provinsiale veiliger-feestyd-veldtog in Piketberg met die doel om ‘n veilige feestyd vir almal te skep, is pas bekendgestel. Die bekendstelling het op Vrydag 17 Oktober plaasgevind, met verskeie belanghebbendes…
Die strydbyle is behoorlik uit oor ‘n omstrede plan om ‘n spesiale heffingsgebied (SRA) in Paternoster te vestig. Hoewel ‘n loodskomitee reeds vyf van tien stappe in die stigtingsproses voltooi…