Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
‘n Plasing van foto’s van ‘n botsing tussen twee voertuie op die “Kleinbruggie” voor die Carinus-brug oor die Bergrivier in Velddrif die afgelope Sondag (2 November) het hewige reaksie ontlok. Die…
Die Louwville-judoklub het sy gemeenskap by ‘n hoogaangeskrewe en mededingende judokompetisie, wat die afgelope Vrydag (31 Oktober) en Sater-dag (1 November) in George plaas- gevind het, met trots verteenwoordig. Die…
Dis tyd vir die negende jaarlikse Velddrif-myl- en 3-km-swem-geleentheid. Kom moedig swemmers Saterdag (8 November) by die Port Owen-marina in Velddrif aan en kyk hoe deelnemers aan die pret-swem in die…
Die onoorwonne Saldanhabaai-rugbyklub het die afgelope Saterdag (1 November) sy vierde agtereenvolgende oorwinning aangeteken en daarmee sy plek in die half-eindstryd in die Boland-Top-12 op die Boland-stadion in Wellington bespreek.…
Die Pen Basson-krieketveld in Wellington gaan die komende naweek die plek wees waar die krieketkampioene van vanjaar se T20 Premier-krieketliga bepaal word, en die eerste én tweede spanne van die…
Die skielike dood van en beweerde moord op Deneilsen Rossouw (24) het die gemeenskap van Louwville geruk. Die voorval het die afgelope Saterdag (1 November) plaasgevind toe Deneilsen sy jonger broer…
Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank ‘n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy…
Die nabotsing van haar seun se identiteit en vals profiele op sosiale media het die Loubser-gesin van Langebaan se lewe verander. Volgens Carolin Loubser word haar seun al ‘n geruime…