Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Byna vier maande nadat Kotie Nel dood in ‘n woning in Paarl aangetref is, het die polisie bevestig dat ‘n 39-jarige man in verband met haar moord gearresteer is. Die…
Nou, met haar afskeidsdiens wat op Woensdag 10 Julie by Doxa Deo in Mosselbaai gehou word, sê die familie die emosionele las word vererger deur die gebrek aan terugvoering oor…
Die familie van die vermoorde Kotie Nel sê hulle wag steeds op antwoorde terwyl die polisieondersoek voortduur. Lees meer: Weslander.co.za
Kotie Nel wat onlangs Velddrif toe getrek het, se lewelose liggaam is op Donderdag 26 Maart met verskeie steekwonde in ‘n huis in Lemoenkloof, Paarl, gevind. Weslander het op 27…