Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die St. Helenabaai Residensiële Sorgfasiliteit vir Persone met Gestremdhede ontvang beddegoed vir sy 15 inwoners danksy ’n skenking van Langebaan-daghospitaal.
Sandra sê sy is dié Sondagoggend deur suster Beukes gebel en gevra om na Eilandhuis te kom omdat daar ’n voorval met Nicola was. Toe sy vra wat gebeur het,…
Die polisie het bevind Nicola Liebenberg se dood was toevallig, terwyl ’n afsonderlike aanrandingsaak steeds in die hof voortduur.
Eilandhuis in St. Helenabaai het vanaf 1 September nuwe bestuur en ’n nuwe naam, ná onlangse regsoptrede oor die tehuis.