Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
The Western Cape High Court halted the VAT increase, supporting the DA and EFF’s claims of constitutional flaws and lack of transparency.
• Soos lesers weet, ry voertuigbestuurders darem gevaarlik in ons dorp. Hulle stop nie by stoptekens hier in Klootjiekloofstraat nie. Dis gevaarlik en die nuwe pad wat by Klootjiekloofstraat aansluit,…
Die huisie waarin Kelly Smith tot voor haar arrestasie saam met Boeta Apollis en haar drie kinders in die Middelpos- informele nedersetting gewoon het, is Vrydagaand (2 Mei) afgebrand.
Die staat het sy saak teen drie beskuldigdes wat verdink word van die sewejarige Joshlin Smith se ontvoering en beweerde verkoop, gesluit.
‘n Onwettige immigrant, Phindile Khaya Pone, is skuldig bevind aan die moord op Pierre en Belinda de Kock in 2023. Pone is tot lewenslange tronkstraf en ‘n bykomende dertig jaar…
Toe die beskuldigde Steveno van Rhyn sy medebeskuldigde Boeta Appolis onderstebo sien hang, het hy begin soebat en gesê dat hy net die waarheid vertel het oor die Maandag (19…