Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Regter Erasmus het gewaarsku teen kuberboelies en gemanipuleerde video’s wat die hofsaak beïnvloed. Hy het ook strenge media-reëls gevestig om die proses te beskerm.
Peter de Villiers, die voormalige rugby-afrigter, het aanklagte van seksuele aanranding teen hom ontken in die Malmesbury hof.
Twee beskuldigdes in die Joshlin Smith-hofsaak beweer hulle is tydens ondervraging gemartel.
‘n Man wat vyftien jaar gelede sy jong vrou voor haar verskrikte minderjarige kinders doodgeskiet en hul ouma in die kop gewond het, is op Maandag 17 Maart in die…
‘n Skokkende verhaal het die eerste twaalf dae van getuienis in die hooggeregshof in die Veeldoelige Sentrum (Multipurpose Center) in White City, Saldanha, begin ontvou. Al die getuies wat tot…
Nie ’n enkele foto nie. Nie eens die alombekende een in haar potblou partytjierok of die een met haar hare in twee stywe vlegseltjies op die plakkate wat haar as…
Nie ’n enkele foto nie. Nie eens die alombekende een in haar potblou partytjierok of die een met haar hare in twee stywe vlegseltjies op die plakkate wat haar as…
Regter Nathan Erasmus het vandag (Donderdag 6 Maart) ‘n terplaatse-ondersoek deur Middelpos by Saldanha gelas.
In die eerste twee dae van die verhoor van die drie beskuldigdes in die Joshlin Smith-saak is ’n duidelike prentjie aan die ontwikkel oor die eerste ure nadat die destydse…