Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Somaliese man Ahmad Siraad is gearresteer vir die onwettige besit van 12.1 kg khat in Vredenburg.
Ses sakemanne en ‘n sakevrou van verskillende maatskappye is aangekla van bedrog en markmanipulasie ter waarde van R300 miljoen.
Die vonnisoplegging in die Joshlin Smith-hofsaak is Donderdagoggend afgehandel.
Twee spanne van die Weskus-polisiedistrik het die afgelope week op ‘n groot hoeveelheid onwettige vuurwapens, ammunisie, towersampioene en tik afgekom. Polisiebeamptes van Eendekuil was verras oor die inhoud van ‘n…
Joshlin Smith-saak My persoonlike opinion: Kelly en kie gaan sit vir 25 jaar plus. Daar is persoonlike dokumente, klere en meubels, moontlik is daar opdrag gegee deur die beskuldigdes…
Alida Buckle “Joshlin, waar is jy? Antwoord my. Kom asseblief terug” en “Wat het hulle met jou gedoen?” – dit is van die vrae wat die ontvoerde en verkoopte Joshlin…
Alida Buckle Die polisie gaan ekstra streng wees met die maatreëls en regulasies by die Veeldoelige Sentrum in White City, Saldanha, tydens volgende week se vonnisoplegging van Kelly Smith, Boeta…