Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
In die Super-liga het Malmesbury A ‘n naelskraapse 51-50-oorwinning oor Citrusdal A behaal. Malmesbury B het in die A-liga met 43-39 teen Langebaan B geseëvier.
’n Man verskyn in die hof nadat Citrusdal-polisie twee ongelisensieerde vuurwapens en 149 rondtes ammunisie tydens ’n deursoeking gevind het.
19-year-old West Coast College student Asemahle Hanisi was found dead a week after being reported missing from Citrusdal.
Jacobus Marais (23) is in hegtenis geneem en het Donderdag 16 April in die landdroshof verskyn weens die beweerde vasbind van die seun aan ‘n boom.