Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Ma en haar vierjarige kind sterf tragies in ’n brand in Louwville.
Brand in Vredenburg-hokkie eis na bewering die lewens van ma en kind.
’n Gebarste band aan ’n vragmotor se sleepwa het Donderdagaand groot opskudding in Darling veroorsaak toe die voertuig in die hoofstraat aan die brand geslaan het.
Amptenare is positief dat die brande in die Piket-bo-berg vandag tenvolle geblus sal wees. Volgens Noel Williams, hoof van die Bergrivier munisipaliteit se rampbestuur is dit nog seker hoe die…
In Diazville en Paternoster het die brande op Woensdag 28 Januarie plaasgevind en op Vredenburg twee dae tevore.
‘n Vredenburgse vrou, wat al ‘n geruime tyd in die Kaap woon, het Sondag- oggend (17 Augustus) in ‘n huisbrand in die Kaapse woonbuurt Brackenfell gesterf. Zeynep Sozen (41), wie se…