Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Let’s Talk Diabetes geleentheid is deur Lurina Fourie van The Glucose Glitch gereël en is moontlik gemaak danksy die ondersteuning van Bergrivier Munisipaliteit se wyk 7 raadslid en plaaslike…
Die Bergrivier-munisipaliteit (BM) het op navrae gereageer en verduidelik dat die ablusiegeriewe nie ‘n afsonderlike projek is nie, maar deel van die groter Noordhoek-sakesentrum-ontwikkeling, en is ‘n uitbreiding van Fase…
Volgens die gemeenskapslid is die geriewe teen ‘n koste van sowat R650 000 opgerig. Hy voer aan dat die huidige markverwante boukoste volgens sy kennis tussen R9 000 en R15…
Volgens sy familie was Earle ‘n nede- rige mens met ‘n sagte hart. Hy het gelewe vir sy gemeenskap, was lief vir die Patriotioc Alliance (PA) en ook verskriklik lief…
Hierdie program sal onder meer die leerders toelaat om idees en ervarings met die jeug in Heist uit te ruil, betrokke te raak by sake van die samelewing en saam…
Volgens die BM raak hierdie probleme gemeenskappe dikwels stilweg omdat hulle gereeld ongemerk verbygaan en in baie gevalle nie aangemeld word nie.