Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
KYK | Vragmotor brand in Darling ná band bars
’n Gebarste band aan ’n vragmotor se sleepwa het Donderdagaand groot opskudding in Darling veroorsaak toe die voertuig in die hoofstraat aan die brand geslaan het.
-
‘Nuwe kreefseisoen help niemand’
Die gesprek het gefokus op die vind van oplossings vir langdurige uitdagings, soos toegang tot visseryhulpbronne, deelname aan markte en medebestuur.
-
Munisipale spanne ruim skade vinnig op
Spanne van verskeie afdelings het saamgewerk om seker te maak dat inwoners so vinnig moontlik weer toegang tot noodsaaklike dienste kry.
-
-
Velddrif-hofsaak uitgestel oor noodlottige aanranding van kroegman in Velddrif
VELDDRIF – Met net nóg ‘n hofuitsteldatum is die familie van wyle John-Ray Pieters (26) steeds nie ‘n stap nader aan geregtigheid nie. Een verdagte, William Owies (50), het Woensdag […]
-
Geliefde onnie doen laaste som
Die Louwville-gemeenskap en Eden Primêr treur oor die verlies van Hilary Lackay (58), ‘n geliefde onderwyser, wie se dood ‘n groot leemte by die skool en onder oudleerders laat. Lackay […]
-
KYK | Bergrivier se watervlak styg in Velddrif: Bokkomlaan hou asem op
Die Bergrivier vloei sterk ná die onlangse reënval, met vissers en inwoners in Bokkomlaan wat reeds voorsorg tref vir moontlike stygende water gedurende die nag. Bokkomlaan, ‘n bekende toeristebestemming in […]
-
Skenk bloed vandag en maak ‘n verskil
Die Wes-Kaapse Bloeddiens (WKBD) doen ‘n dringende beroep op die publiek om bloed te skenk, aangesien bloedvoorrade regoor die provinsie onder toenemende druk kom. Na Maandag se vlak 8-weerwaarskuwing kon […]









