Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Tieners wat kóók gesoek
STIR-Weskus-2026, aangebied deur Longacres-privaatskool in Langebaan, is jong, opkomende “sjefs” se kans om deel te neem aan ‘n kompetisie wat hul kulinêre toekoms kan verander. Hoërskoolleerders met ‘n passie vir […]
-
De Drift-winkelsentrum vorder
Bouwerk aan die De Drift winkel sentrum in Velddrif is op dreef om sy deure vroeg in 2026 te open. Dorpstraat, die ontwikkelaar agter die projek, het aan Weslander gesê […]
-
Begrawe die strydbyle dié feestyd, kuier saam
Dis die eerste keer in baie jare dat ek nie Kersfees saam met my familie en vriende sal deurbring nie. Dis ‘n bittersoet gedag- te, want aan die een kant […]
-
Jaar van vele veranderings
Aan die einde van elke jaar sê mense gereeld “dit was ‘n jaar wat ek nie wil oorhê nie” of “volgende jaar kan net beter”. By Weslander was dit voorwaar […]
-
2025 was propvol nuusjaar
Weslander deel nuusgebeure wat tydens die 2025 nuusjaar plaasgevind het: Januarie • ’n Botsing reg van voor het op Maandag 13 Januarie die lewe van pastoor Jakobus Carolus en twee vroue […]
-
Wees waaksaam in feestyd
Met die Desembervakansie wat landwyd momentum kry, waarsku Badisa dat kinders hierdie jaar aan verhoogde veiligheidsrisiko’s blootgestel kan wees. “Die kombinasie van langer dae sonder toesig, veranderde roetines, verhoogde alkoholverbruik […]
-
Die langpad gaan ook oor toestand van jou ryding
Met die feestyd wat verkeer na en deur die Weskus bring, word padveiligheid ‘n besondere bekommernis vir plaaslike inwoners en vakansiegangers. Duisende mense reis jaarliks na kusdorpe soos Langebaan, Velddrif […]
-
Geniet ‘slim’ vakansie
As jy een van dié bevoorregtes is wat be- plan om hierdie Desember ‘n bietjie weg te breek, doen so voort en geniet jou blaaskans. Carla Oberholzer, DebtSafe se skuldadviseur, […]










