De Drift-winkelsentrum open sy deure:

• Julle wat so kla, wonder hoe gaan julle kla as hulle skielik die mall weer toemaak? Gee die mense kans om net hul voete te vind. Weet julle wat alles agter die skerms gebeur/gedoen word of gedoen is om daardie winkels te open? Ek wens ‘n ieder en ‘n elk wat daar ‘n plekkie het, alle sukses toe. Dié wat so kla – kom, daar is nog plek. Kom sit jou winkel op en kyk of jy n foutlose eerste dag het. – Riana Engelbrecht

• Fantasties. Voorspoed. Ons sal ry en gaan kyk en ‘n bietjie inkopies gaan doen – al die pad van St. Helenabaai af. – Wilma van Aswegen

• Wow, very nice. Will definitely visit there in December while visiting family – all the way from Welkom. Congratulations op the new mall. – Barbara Horn

Fish factories closing:

• Intervene how? If it isn’t sustainable, you close it, or is the government supposed to pump tax money in there so the shareholders can smile? – Kobus Conradie

• Behoort net tydelik te wees. In die ou dae het die fabrieke net tot Augustus/September gewerk om sardyne in te maak. Die seisoen stop gewoonlik dan. Hopelik word die sardyn-kwota vergroot om langer te vang en hopelik bly die sardyn waar hulle nou is. – Tertius Traut

• Just give Oceana more sardines so all the workers can have work. There are plenty of sardines in the water at St. Helenabaai. Let their vessels go and trawl for that fish. Or must we wait until the fish run out to the deep for our short friends to trawl where we can’t see them? – Quinton Glover

• Fish supply challenges… is this due to overfishing by the Chinese and lack of oversight from our government departments? And now we want to cry because no-one is holding the government responsible for not taking accountability and not preventing overfishing by the Chinese to prevent unemployment op our shores.

Langebaan-rioolkwessie:

• My vraag is: Hoe word nuwe okkupasiesertifikate uitgereik vir nuwe huise as daar ‘n rioolprobleem is? Verklaar eindomsagente aan kopers dat daar ‘n rioolprobleem is? Ek laat my nie vertel dat hulle nie weet van die probleem wat al van 2023 aan die gang is nie. – Hugo Bronkhorst

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 4 June 2026
    Weslander E-Edition – 4 June 2026

Gift this article