Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Motorfietsklub trakteer ‘biker girls’
Rita Boshoff (88) en Stef Dicks (78) het met die Megaforce Weskus Motorfietsklub se besoek aan Huis Wittekruin bewys dat ouderdom werklik net ’n nommer is.
-
Polisie lê beslag op meer as R5 miljoen se dwelms
Die polisie het tydens ’n geïntegreerde stop-en-deursoek-optrede langs die N7 en terwyl hulle ’n hotelkamer deurgesoek het, op meer as R5 miljoen se dwelms beslag gelê.
-
Provinsie het krag-planne
Tydens die agste krag-digicon het die spesiale raadgewer oor energie aan die Wes-Kaapse Premier, Alwie Lester, beklemtoon fases 5- en 6-beurtkrag sal voortduur.
-
Familietwis loop uit op mesmoord
Op Sondag 23 April is ’n 33-jarige man, oorspronklik van Heidelberg in die Wes-Kaap, in Saldanha in hegtenis geneem ná sy broer se dood. Die beskuldigde en sy broer het in die vroeë oggendure stry gekry waarna die oorledene glo…
-
Beplan, hou jou oë op pad
Dink jy dit is die moeite werd om na jou foon te loer wanneer jy agter die wiel is? Dink weer.
-
Twee mans met edelstene vas
Twee mans, wat die naweek naby Klawer in hegtenis geneem is nadat hulle in besit van onwettige edelgesteentes ter waarde van R127 240 betrap is, het Maandag (24 April) in die Klawer-landdroshof verskyn.
-
Bestuurder vas oor Namakwa-plante
’n Noord-Kapenaar is Vrydagoggend (21 April) op die N7 naby die Klawer-weegbrug in sy voertuig voorgekeer nadat polisielede gesien het hy gooi ’n kartondoos by die venster uit, ’n ent voor ’n padblokkade.
-
-
Johen soek hulp vir hokkietoer
Johen Petersen leef vir sport en daar is geen kode waarvan hy nie hou nie.
-
Biosphere Swop Shop helping
Earth Day was celebrated on Saturday (22 April) but according to the Cape West Coast Biosphere Reserve being environmentally conscience should be a daily practice.









