Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Casino, Genesis Hub create jobs
The Genesis Hub’s third year is coming to an end, but opportunities are open for its learners.
-
Girl-School ready to equip girls
There are 31 Girl-School franchises in the country, and now the West Coast boasts its very own, which opened on Saturday 1 April.
-
Nie plakkers – grafte
Gerugte dat grond in Laingville, St. Helenabaai, “platgestoot word vir plakkers”, was toe eintlik vir die finale rusplek vir inwoners.
-
Ligte beserings in ongeluk
Tien mense is Dinsdagoggend (18 April) na die Vredenburg- provinsiale hospitaal geneem ná ’n ongeluk op die St. Helenabaai-pad, waarin ’n taxi in ’n ander taxi vasgery het.
-
Rugbyspeler beter ná besering
“Kyle het nie ’n bang haar op sy kop nie. Hy is ’n rugbyman deur en deur.”.
-
-
VLV wys hul slag
Die uitmuntende kreatiwiteit wat lede van die Vredenburgtak van die Vrouelandbouvereniging (VLV) met hul koerantpapier-uitrustings aan die dag gelê het, het tot sommer twéé wenners gelei.
-
Hopefield open nuwe netbalbane
Eenhonderd dae voor die eerste fluitjie van die eerste Wêreldbeker-netbalwedstryd geblaas word, is Dinsdag in Hopefield gevier.
-
Seun (11) se dood ná fratsongeluk ‘ondenkbaar’
’n Inwoner van Yzerfontein sukkel om sin te maak van die skielike dood van haar 11-jarige seun ná ’n fratsongeluk op ’n verjaardagpartytjie.
-
R3,7 miljoen se heroïne gekry
’n Sestigjarige man is die naweek met 53 kg se versteekte heroïne met ’n straatwaarde van sowat R3,7 miljoen op die N7 by die Klawer-weegbrug vasgetrek.









