Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Safety key in winter
As the nights get longer and the days shorter the colder seasons present a prime opportunity for crime.
-
Groep Belge by Berge verwelkom
Toekomstige leiers van die Bergrivier het onlangs hul Belgiese eweknieë verwelkom om danksy hul onderskeie munisipaliteite meer van mekaar te leer.
-
Sauvignon gold at Concours
A record number of 1 210 Sauvignon wines across the globe this year competed for the highly coveted Concours Mondial du Sauvignon medals.
-
45 grafte al by bouperseel ontdek
’n Ongelooflike 45 grafte is tot dusver op die bouperseel by die NG kerk Swartland se moedergemeente in Malmesbury ontdek en aangeteken.
-
‘Mr Vaughan’ stilweg oorlede
’n Bekende van Vredenburg wat die afgelope twee dekades ’n groot impak op die gemeenskap van die Weskus gehad het – “agter die skerms”, soos hy graag benadruk het – het stil heengegaan.
-
Talle aangekeer by padblokkades
Verskeie suksesvolle misdaadvoorkomingsoperasies is die afgelope langnaweek in die Weskus-polisiedistrik gehou.
-
Goeie Vrydag nié so vreedsaam vir sommige
Drie voorvalle het Vrydag 7 April, wat veronderstel was om ’n vreedsame Goeie Vrydag te wees, in onderonsies tussen gesins- en familielede tot skade aan eiendom en selfs twee sterftes gelei.
-
Saldanha-motorfietsklub gee om
Lede van die Road Thunders-motorfietsklub van Saldanha het hul harte tydens die Paasnaweek oopgemaak.
-
Weskus verwelkom twee nuwe maatskaplike werkers
Die Weskus het onlangs twee maatskaplike werkers ryker geraak danksy Badisa Weskus wat nuwe aanstellings gemaak het. Weslander het meer uitgevind oor dié twee nuwe maatskaplike werkers en wat hulle na die beroep gelei het.
-
‘Vat hande,’ sê sakeman
Klein en medium sakeondernemings moet mekaar ondersteun en hande vat, het Usan Jacobs, sakeman en lid van die Mamre-sakekamer, by dié span se sakeontbyt gesê.









