Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Uitlanders met gesteelde goed van R2 miljoen betrap
Nagenoeg R2 miljoen se gesteelde goedere, dwelms en ’n Rolex-manshorlosie ter waarde van amper R600 000 is Donderdag in Langebaan gekry.
-
Oom Gerris (96) heel hups
Wanneer oom Gerris Coetzee (96) by sy huis uitstap hekkie toe, is daar geen kierie of gehoorapparaat nie. “Moenie vir die honde bang wees nie, hulle het al vanoggend geëet,” skerts hy oor hul skaaphonde wat blaf.
-
Academy gets new colours
The Military Academy has recently made a significant change to its history by laying down their old unit colours and receiving new unit colours.
-
Buy a Slipper Day sticker, help make a seriously ill child’s dream come true
Whether it be booties or fluffy slippers, be sure to don your comfortable footwear for Slipper Day on Friday 5 April.
-
Vrou doodgery
’n Bekende wynboer van die Riebeek-Wes-omgewing het gister (Woensdag 3 Mei) in die hof in Riebeek-Wes op aanklag van strafbare manslag verskyn, ná die dood van ’n vrou.
-
Saldanhabaai-begroting byna klaar
Die publiek het insae gehad en nou word die laaste verstellings gemaak aan die Saldanhabaai-munisipaliteit se 2023-’24-begroting.
-
Sakerowers gou vasgetrek
Die polisie in Moorreesburg het Saterdagaand blitsig gereageer en twee verdagtes ná ’n sakerooftog vasgetrek.
-
Naweek se misdaad in kort
’n Driemanskap van skelms het Sondagmiddag ’n kettingwinkel in die Weskus Mall, Vredenburg, geteiken en skeermesse van amper R12 000 gesteel. ’n Vrou (31) van Ongegund, Vredenburg, is in hegtenis geneem nadat die goedere in haar besit gekry is. Sy…
-
Leiers skrik nie vir koue water
Saterdag 22 April was ’n baie groot en opwindende dag vir die span van die Harbour of Wellness- sentrum vir mense met gestremdhede.
-
Polisie kry nóg smokkeldiamante
Lede van Operasie Restore, ’n gesamentlike teenmisdaadoperasie wat in- en uitgangsroetes na die Wes-Kaap teiken, het Dinsdagoggend (2 Mei) op nog gesmokkelde diamante en robyne by ’n padblokkade beslag gelê. Die waarde van die edelgesteentes moes tee








