Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Leuens oor misdaad kan lei tot meineed-klag
Die Weskus-polisie sukkel al hoe meer met voorvalle waarin gemeenskapslede meineed pleeg, en in een so ’n voorval staar ’n inwoner nou dalk ’n klag van meineed in die gesig.
-
Outreach on vaccinations
In celebration of World Immunisation Week a vaccination outreach campaign was held in George Kerridge on Monday 24 April.
-
Brandbestryders se toewyding en inspirasie gevier
Brandbestryders in die provinsie het Donderdag in Stellenbosch internasionale brandbestrydersdag en beamptes van reg oor die provinsie, insluitend die Weskus, gevier.
-
Verwyder foto’s van sosiale media, vra polisie
Die Weskus-polisie vra die gemeenskapslede wat ’n foto van ’n vrou se lewelose liggaam op sosiale media rondstuur om dit asseblief summier af te haal. Haar lyk is vanoggend op die strand by Tabakbaai, Saldanha, gekry.
-
Gesteelde Abbie maar net een van talle
Dis enige diere-eienaar se nagmerrie wanneer een van jou vierbeenkinders verdwyn.
-
Annual air-force memorial day for fallen
The annual memorial parade hosted by the Air Force Base Langebaanweg took place on Friday 5 May at its memorial wall.
-
Foto van verdagte kan jou duur kos
’n Fietsryer wat deur die gemeenskap daarvan verdink word dat hy die berugte BMX-selfoongrypdief in Vredenburg is, se foto word op sosiale media versprei. Dit is maar ’n enkele voorbeeld waar gemeenskapslede geregverdig voel om dit te doen in ’n…
-
Vrouerit fokus op kanker
Vrouemotorfietsryers van die Weskus én die Kaap het Saterdag (6 Mei) die 18de internasionale motorfietsrydag vir vroue (International Female Ride Day) gevier deur ’n sirkelroete deur Vredenburg, Saldanha en Langebaan te ry.
-
Voorgestelde verhoging in kragtariewe kern van BM se konsepbegroting
Beurtkrag, voorsiening van munisipale dienste en kostes en werkloosheid is alles in ag geneem met die opstel van die Bergrivier-munisipaliteit se 2023-’24-begroting.
-
Ná jare aangekeer
’n Vermeende kinderverkragter wat sedert 2014 deur die Bloemfonteinse polisie gesoek word, is verlede week in Vredenburg in hegtenis geneem. Die man het reeds ’n string vorige verwante en onverwante veroordelings.





