Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Potlood-punt stom(p)
Die legendariese Weskus-kunstenaar Marius Fourie (64) is Saterdag (13 Mei) stil-stil aan kanker oorlede.
-
Visserman van formaat sterf
’n Langebaan-seder het onlangs geval met die heengaan van Norton Dowries.
-
Kommer oor werksverlies in St. Helena weens visreuk
Die visreuk wat soms oor St. Helenabaai hang, veroorsaak dat sommige inwoners hul neuse optrek, terwyl ander meen dié reuk beteken daar is werk vir die gemeenskap.
-
Weskus-straatmyl maak ’n verskil
Die Weskus sal eersdaags ’n nuwe “eerste” hê wanneer atlete die strate invaar as deel van die Weskus Street Mile-wedloop.
-
Hospitaal kry nuwe ‘baas’
Daar is ’n nuwe gesig aan die stuur van die Vredenburg Provinsiale Hospitaal, maar sy is geen vreemdeling vir die Weskus nie.
-
Groot diamantsake in hof
Die polisie se eenheid vir georganiseerde misdaad ondersoek twee sake waarin smokkeldiamante en -robyne in April en Mei op die N7 naby die Klawer-weegbrug gekry is.
-
Vier se dood steeds bevraagteken
Alles het so vinnig gebeur – die slag, die kar wat rol en aan die brand slaan en die fyn stemmetjie wat roep.
-
Potlood-punt stom(p)
Die legendariese Weskus-kunstenaar Marius Fourie (64) is Saterdag (13 Mei) stil-stil aan kanker oorlede.
-
Vyf voetgangers sterf op Weskuspaaie in ’n week
Sedert Dinsdag 9 Mei tot op hede is vyf mense op paaie in die Weskus- en Bergrivierstreke doodgery, die meeste net ná sonsopkoms.
-
Verdagtes in hof oor dwelms van miljoene
In twee afsonderlike sake wat spruit uit geïntegreerde stop-en-deursoek-optredes langs die N7, het ’n vrou (33) en man (60) onlangs in die Vanrhynsdorp- rondgaande hof verskyn in verband met dwelms met ’n geraamde gesamentlike straatwaarde van amper







