Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
Vrywilligers steriliseer talle diere
St. Helenabaai het in April met die Watershed-dierereddings- en rehabilitasiefonds-organisasie (WARRF) se week lange besoek om sterilisasies te doen soos ’n byekolonie gelyk – besig, besig, besig.
-
-
Video van vrou se lyk skok
Tussen die WhatsApps van vriendinne se selfies en snaakse memes verskyn ’n video waarop die kyker eers net sand sien. Bo in die regterhoek lê iets wat lyk soos ’n vrou. Met die druk van die driehoekpyltjie tref die verskriklike…
-
Kapt. Bully Buster besoek Weskus
Dit is nie cool om ’n boelie te wees nie – dit is die boodskap wat honderde kinders verlede week tydens ’n besoek van kaptein Bully Buster aan die Weskus gehoor het.
-
-
-
Gesprek oor reuk vorder
Die gemeenskap, visfabriek en verskeie vlakke van regering gesels steeds oor die slegte reuk wat oor St. Helenabaai hang.
-
Een sterf ná botsing
’n Fietsryer is Saterdag 27 Mei noodlottig beseer in ’n ongeluk in St. Helenabaai se hoofstraat.







