Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Jeug kan hier kom hulp vra
Die internet is ’n goeie bron van inligting om hulp te kry – veral vir tieners wat skaam is – maar niks is beter as om persoonlik met iemand anders te praat nie.
-
’24-begrotings goedgekeur
Die munisipale rade van die Bergrivier sowel as die Saldanhabaai het Dinsdag hul finale begroting vir die 2023-’24 boekjaar goedgekeur.
-
Man met 10 bondels van stimulantplant ‘khat’ vas
Mense raak glo baie spraaksaam onder die invloed van die blomplant khat (Catha edulis), vandaar die name soos “boesmantee”, “kletsboom” en “blom van die paradys”.
-
Help mense in nood met dié skenkings
Weskus Helpers het die hulp van die gemeenskap nodig. Gestig in 2015 deur Jenny Moors, help die organisasie dié wat in nood is deur hul weeklikse sopkombuis en afgemerkte klere te verkoop.
-
15-jarige binnekort in hof
Volgens kapt. Tania Helfrich, polisiewoordvoerder vir die Weskus-distrik, is die 15-jarige slaner op die video op ’n aanklag van aanranding met die doel om ernstig te beseer in hegtenis geneem. Hy verskyn môre (Vrydag 2 Junie) in die Vredenburg-landd
-
Badisa vra hulp van sakesektor
Terwyl almal hul sente omdraai, is dit ’n daaglikse stryd vir organisasies wat na die mees kwesbare kleintjies in die gemeenskap kyk.
-
Goeie veiligheidswenke vir kinders om te volg
In die lig van nasionale Kinderbeskermingsweek (29 Mei tot 5 Junie) deel die plaaslike polisie die volgende veiligheidswenke vir die kleinspan:. Maak seker jy ken jou woonadres, en jou ma en pa se telefoonnommer;. Moenie alleen rondloop nie. Vat alty
-
WKDM vir bestuur vereer
Die Weskus-distriksmunisipaliteit is onlangs deur die Wes-Kaapse regering vir sy bydrae tot kusbestuur in die provinsie vereer.
-
Lang arm van gereg is oral
Met hoëdigtheidsoptredes in volle gang reg deur die Wes-Kaap, wat die Weskus insluit, is meer as 1 600 verdagtes die afgelope week weens verskeie misdade in hegtenis geneem.





