Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Leerder in koma ná motorfietsongeluk
’nSewentienjarige motorfietsryer van Langebaan is in ’n geïnduseerde koma in die Kaap nadat sy motorfiets in ’n slaggat vasgehaak en hy op sy kop geval het.
-
Hopefield-plaaswag goed opgelei
AfriForum se Weskus-tak het op 3 Junie die nuutgestigte Hopefield-plaaswag toegerus met veiligheidstoerusting en ook veiligheidsopleiding verskaf.
-
Twee van Weskus-polisie na internasionale vergadering
Twee Weskussers het verlede week die Weskus én Suid-Afrika by ’n internasionale vergadering van die Internasionale Polisie Assosiasie (IPA) in Durban verteenwoordig.
-
Afrikaans klink in Franse Parys op
Op ’n onlangse vakansie in Parys bevind ek en my reisgenoot ons een koue aand in die pragtige nuwe Nederlandse sentrum in ’n tipiese klein Paryse straatjie, ’n klipgooi van die Assemblee Nationale, die laerhuis van die Franse parlement.
-
St Helena loses a beloved fisher
Many described him as a go-getter and a person that was full of life.
-
Staffing concern expands
Workforce Staffing hosted its Saldanha branch opening on Friday 26 May. Attended by various businesses in the West Coast, the event took place at Blue Bay Lodge in Saldanha.
-
Hospice shop needs stock
On behalf of St Helena Sandveld Hospice our sincere gratitude to all our generous donors.
-
Guard never wakes up – rather be safe than sorry
An effort to stay warm while on duty seems to have cost a local security guard his life.
-
Help Piketberg-tiener opspoor
Die polisie vra dringend om hulp in hul soektog na ’n 13-jarige kind van Piketberg in die Bergrivier- munisipale gebied.
-
Verligting by die brandstofpomp vir Junie
Terwyl internasionale produkpryse hoër styg en die rand teen die Amerikaanse dollar swak bly, kan brandstofgebruikers in Suid-Afrika steeds verligting by die pompe verwag wanneer brandstofpryse vir Junie Woensdag (7 Junie) aangepas word.








