Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Weskus-vrou vermoor
Die kans om eendag haar drome uit te leef is wreed weggeruk vir ’n pragtige, lewenslustige jong Weskus-vrou wat op ’n Vrydagaand net wou uitgaan en haarself geniet. Haar lewenslig is grusaam uitgedoof.
-
Gemeente klop pannekoekrekord
Die Weskus-Woord-gemeente in Jacobsbaai het Saterdag (10 Junie) die rekord vir die meeste pannekoeke wat ’n Weskus-dorpie gratis uitgedeel het, verbeter.
-
Polisie vra waaksaamheid oor aanstellings op plase
Na aanleiding van twee gewelddadige aanvalle die afgelope tyd – een by Aurora en een by Piket-Bo-Berg – doen die polisie ’n beroep op Weskussers om mense se geskiedenis na te gaan voordat hulle iemand in diens neem.
-
-
Misdaadbrokkies
Kapt. Tania Helfrich, ’n polisiewoordvoerder vir die Weskus-distrik, maan die publiek – veral bejaarde vroue – om uiters versigtig te wees as hulle hul voertuie nader om in te klim. ’n MoorreesburGSE vrou van 85 se selfoon ter waarde van…
-
‘Wees bedag op rowers as
Die Saldanha-polisie waarsku inwoners om op hul hoede te wees wanneer hulle op hul selfone besig is nadat verskeie rooftogte Saterdag weer in die dorp voorgekom het.
-
NG kerk Laaiplek leer uit unieke biddag vir blindes
Die NG kerk Laaiplek het Sondag 4 Junie ’n biddag vir blindes gehou.
-
Trust proaktief
Die doel van Omgewingsdag (5 Junie) is om die belangrikheid van ’n gesonde omgewing uit te lig.
-
Help Sop in ’n Fles
Help Badisa Weskus om hierdie winter voedsame kos aan behoeftige gesinne te verskaf.
-
Dronkbestuur lei glo tot botsing op misdaadtoneel
Die St. Helenabaai-polisie het ’n vermoedelik beskonke man in hegtenis geneem nadat hy met ’n swart Volkswagen Polo teen die ambulans op ’n moordtoneel gebots het.






