Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Twee in arres oor koperkabels
Twee vermeende koperkabeldiewe is verlede week tydens ’n hoëdigtheidsoptrede in Moorreesburg in hegtenis geneem.Volgens kapt. Tania Helfrich, ’n polisiewoordvoerder vir die Weskus-distrik, is Wayne Cloete (27) en Damian van Wyk (25) Maandag 5 Junie i
-
Melkery wek self krag op as deel van ‘groter plan’
Om in sak en as te gaan sit, gaan jou nêrens bring nie – dit is tyd om vernuwend te dink.
-
Misdaad op plase neem toe
Plase in die Weskus het die afgelope week onder misdadige optredes deurgeloop.
-
Agriwerkers ding mee om titels
Agriwerkers van die provinsie het Saterdag (10 Junie) hul vaardighede liewer op die veld ten toon gestel by die provinsiale landelike- en plaas-sportdag.
-
Rugbyseuns voor grootse internasionale geleentheid
Sewe o.19-rugbyspelers van die Hoërskool Weston is gekies om deel van die Southern Cape Sports-toer na Engeland te wees.
-
‘Vegan’-kookboek ’n wenner
Langebaan se eie bekroonde sjef en kookboekskrywer Isabella Niehaus het ’n internasionale toekenning ontvang.
-
-
-
Vredenburg se polisie geprys
Vredenburg-polisiekantoor staan uit tussen polisiekantore in die Weskus nadat verskeie kantore verlede week verras is met ’n onverwagse besoek van die Wes-Kaapse minister van polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid.





