Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Oud-polisieman dood gekry
’n Voormalige polisieman van St. Helenabaai, wat in 2018 uit die polisiediens bedank het, is dood by sy huis aangetref.
-
Thomas se moordenaar kry 25 jaar tronkstraf
Die moordenaar van ’n 71-jarige Vredenburger in 2021 is verlede week tot 25 jaar tronkstraf gevonnis.
-
Oorstromings veroorsaak groot skade aan boerderye
Om lewensverlies te vermy, verligting vir gemeenskappe en infrastruktuur is die fokus van die plaaslike regering ná die onlangse stormweer wat die Weskus getref het.
-
Bejaardes verdien hul ‘genadetyd’
Bejaardes, hul versorgers en kampvegters vir ouer persone se regte het Donderdag (15 Junie) Internasionale dag teen die mishandeling van ouer persone in Saldanha herdenk.
-
Jaagtog ná gesin aanranding sien
Was ’n Plattekloofse gesin wat die erge aanranding van ’n tienermeisie langs die pad tussen Hopefield en Malmesbury aanskou het dalk die laaste keer dat sy lewend gesien is?.
-
G’n wind of weer kon hulle keer
Nie die wind of reënweer kon mense keer om hul ondersteuning vir die NG kerk Laaiplek se basaar te wys nie.
-
Jong man (21) dood in motorongeluk
Om die tyding te kry dat jou kind dood is, is iets waarop geen ouer hulself voorberei nie.
-
Babalykie in vrieskas gekry
’n Grusame ontdekking is Donderdagmiddag (22 Junie) gedoen toe ’n babalykie omstreeks 15:00 in ’n vrieskas in ’n huis in Noordhoek, Velddrif, gevind is.
-
-
Twee sterf in botsing tussen drie motors buite Hopefield
Twee mense is Sondag (18 Junie) in ’n grubotsing tussen drie motors by een van die ingange na Hopefield dood.






