Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hearty hand-out at soup kitchen creates warm feeling
Hearty hand-out at soup kitchen creates warm feeling
-
Skoonmaak en herstelwerk ná storms
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het inwoners vandeesweek weer eens teen erge weerstoestande gewaarsku.
-
Skoolkind doodgeskiet
“Why me?” is die laaste inskrywing wat ’n 17-jarige skoolseun van die Hoërskool Weston Vrydag 23 Junie op sy Faceboek-profiel gemaak het.
-
-
Kassiere, twee ander weens winkeldiefstal vasgetrek
’n Kassiere wat al langer as ’n jaar by ’n bekende kettingwinkel in die Laguna Mall in Langebaan werk, is die naweek saam met twee ander verdagtes – ’n man en ’n vrou – in hegtenis geneem nadat hulle na…
-
Man eerder verkluim, nie verdrink
Die lyk van ’n 36-jarige man van Paternoster is Vrydagmiddag op rotse by die Militêre Akademie se terrein gekry waar hy vermoedelik verkluim het nadat hy uit die see geswem het.
-
Nóg probleemgeboue ondersoek
Na aanleiding van Weslander se berig “Nuwe regulasies oor vervalle huise” op 25 Mei vanjaar oor verskeie probleemgeboue in Vredenburg en Saldanha, het lesers nog geboue aangedui wat in hul onderskeie buurte stoornisse is.
-
Help polisie misdadigers aankeer
Die Weskus-polisie doen ‘n beroep op inwoners om misdaad te rapporteer en om in die lig van die vlaag moorde die afgelope tyd, veral in Vredenburg en Saldanha, te help om die skuldiges aan die pen te laat ry.
-
Nóg ’n jong Weskusser doodgeskiet
In ’n vyfde skietvoorval in een week is nog ’n jongman van Saldanha gistermiddag (Woensdag 28 Junie) doodgeskiet.
-
Upgraded taxi rank opened
After 14 months of work the upgraded Vredenburg Taxi Rank was officially opened on Monday (12 June).









