Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Graze Eatery se Stephan skielik oorlede
Nie alle families kan saam werk en speel nie, maar vir Stephan en Rudolph Shepherd van Graze Eatery in Vredenburg was dit ’n ware vennootskap.
-
‘Onskuldig’ tronk toe
Vyf maande ná hul inhegtenisneming en sonder enige kontak met hul familie is ’n Langebaner en sy kollega van George na ’n Ekwatoriaal-Guinese tronk gestuur.
-
Muisbosskerm brand byna heeltemal af
Amper die hele Muisbosskerm, die bekende buitelug-restaurant net buite Lambertsbaai op die Weskus, het laasnag (Donderdag 6 Julie) afgebrand.
-
Uplifting indigenous youth
New Hope organisation together with Alfonzo Freemantle will be hosting a youth uplifting programme on Thursday 6 and Friday 7 July.
-
-
Vrou dood ná erge kopbeserings
Ananda Hugo, ’n 38-jarige seisoenale werker, wat op Vrydag 28 April in Riebeek-Wes na bewering deur ’n bekende wynboer van die omgewing doodgery is, se dood is deur erge kopbeserings veroorsaak, het die lykskouingsverslag aangedui.
-
Nuwe reëls vir Te koop-borde
Die oprig van advertensieborde voor ’n eiendom wat te koop of te huur is, was tot onlangs nog ’n daaglikse deel van eiendomsagente se werk om hul eiendomme te bemark, maar nuwe munisipale verordeninge maak dit nou onwettig.
-
Onwettiges vas ná amok by kuierplek, en ander misdaad
Die polisie het twee onwettige immigrante, wat Saterdag (24 Junie) in ’n Vanrhynsdorpse kroeg oproerig geraak en skade van R6 000 aangerig het, om 01:00 op die perseel in hegtenis geneem. Die mans, onderskeidelik 41 en 29 jaar oud, het…
-
Erge brandwonde vir kabeldiewe
Twee vermeende koperkabeldiewe ontvang tans behandeling in die Vredenburg Provinsiale Hospitaal vir brandwonde.
-
Zoom in on fibre at your local meeting point
The local internet service provider, Zoom Fibre, will be visiting several Weskus towns next week.





