Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Help equip adolescents to cope
Adolescence can be an exciting and overwhelming time, filled with new challenges and adventures for teenagers and their parents.
-
Motorfietsryer sterf in mis
Die Weskuspad (R27) was Sondag (2 Julie) lank gesluit voor en ná die Weskusspenspadstal se ingang weens ’n botsing waarin ’n Kaapse motorfietsryer gesterf het.
-
‘Bikers’ by geskiedkundige openbare vergadering
Wat het motorfietsryers in gemeen, behalwe hul liefde vir die langpad, die wind in hul baarde en ’n brullende enjin?.
-
Graze Eatery se Stephan skielik oorlede
Nie alle families kan saam werk en speel nie, maar vir Stephan en Rudolph Shepherd van Graze Eatery in Vredenburg was dit ’n ware vennootskap.
-
‘Onskuldig’ tronk toe
Vyf maande ná hul inhegtenisneming en sonder enige kontak met hul familie is ’n Langebaner en sy kollega van George na ’n Ekwatoriaal-Guinese tronk gestuur.
-
Muisbosskerm brand byna heeltemal af
Amper die hele Muisbosskerm, die bekende buitelug-restaurant net buite Lambertsbaai op die Weskus, het laasnag (Donderdag 6 Julie) afgebrand.
-
Uplifting indigenous youth
New Hope organisation together with Alfonzo Freemantle will be hosting a youth uplifting programme on Thursday 6 and Friday 7 July.
-
-
Vrou dood ná erge kopbeserings
Ananda Hugo, ’n 38-jarige seisoenale werker, wat op Vrydag 28 April in Riebeek-Wes na bewering deur ’n bekende wynboer van die omgewing doodgery is, se dood is deur erge kopbeserings veroorsaak, het die lykskouingsverslag aangedui.






