Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Valke trek sewe Weskussers vas vir bedrog
Die Valke het op Dinsdag 11 Julie sewe Weskussers onder wie lede van dieselfde familie in hegtenis geneem weens bedrog van meer as R6 miljoen.
-
Homeless Cordier dies
The sudden death of yet another well-known homeless man has touched the hearts of many.
-
Werker onder in Lutzville-myn gekry
Werknemers van die Tronox-minerale skeidingsaanleg by Brand-se-baai het Dinsdagaand op menslike oorskot, vermoedelik van vermoedelik ‘n kollega, in ‘n deel van die myn afgekom.
-
Oud-polisielede gesoek om as speurders opgelei te word
Die Suid-Afrikaanse polisiediens is dringend op soek na oud-konstabels, -sersante en -adjudant-offisiere om weer by die diens aan te sluit en as speurders opgelei te word.
-
-
Hopefield-polisie ná groot skenkings pal bereikbaar
Talle polisiekantore oor Suid-Afrika heen is tydens kragonderbrekings onbereikbaar en beamptes in blou sit soms in die donker en sonder telefone wat werk. In Hopefield is lede ook afhanklik van ’n selfoon om inkomende oproepe te hanteer wanneer die k
-
Karwas word toe kaping
’n Bejaarde man wat sy motor vroegoggend na ’n vroulike motorskoonmaker in Louwville, Vredenburg, geneem het, het ’n baie wilder ervaring gekry as waarop hy moontlik gehoop het.
-
Talle help met VLV-projek
Altesaam 145 doeke vir volwassenes en 6 696 sanitêre doekies is ter ondersteuning van die St. Helenabaai- Vroue-landbouvereniging (VLV) se Sirkel-projek ingesamel.
-
Rooftogte by huise neem toe
Verskeie huisrooftogte is die afgelope tyd by die polisie in die Weskus-polisiedistrik aangemeld.
-
Langebaan GPF hou jaarvergadering
Die Langebaan-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) se jaarvergadering word Woensdag 19 Julie om 18:00 by die Langebaan Thusong-sentrum gehou.





