Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Oud-polisie as speurders opgelei
Die Suid-Afrikaanse polisiediens het met ’n dringende veldtog begin om voormalige konstabels, sersante en adjudant-offisiere te oorreed om weer aan te sluit en as speurders opgelei te word.
-
Buurtwagte patrolleer
AfriForum se buurtwagte in die Boland en aan die Weskus het die afgelope naweek aan ’n nasionale patrollie deelgeneem.
-
Inbreker met mes oorgegee
Die gemeenskap van St. Helenabaai het self Sondag ’n veroordeelde inbreker met ’n gevaarlike mes en ammunisie na die polisiekantoor gebring. Die 23-jarige man, wat in 2019 skuldig bevind is aan en gevonnis is vir huisbraak, het Dinsdag 18 Julie…
-
Sy mik na Mev. Heelal SA
Om deel te wees van Mev. Heelal Suid-Afrika-kompetisie is ’n droom wat waar geword het vir Horentia Cornelissen.
-
Winkeldiefstal neem toe
Terwyl huishoudings se begrotings gebuk gaan onder die hoogste rentekoerse in 14 jaar en astronomiese kospryse, loop winkels in die Weskus helder oordag deur onder winkeldiefstal.
-
-
Wildflower season on the Weskus
The Weskus, a region of contrasting landscapes stretching over 400 km from south to north, always conjures up evocative images in the mind.
-
‘Weslander’ onder finaliste
Die Forum van gemeenskapsjoernalistiek (FCJ) het verlede week die finaliste vir die AVBOB-FCJ-2022 aangekondig en die Weslander-redaksiespan het vele benoemings ontvang.
-
Man wat by begrafnis wegkruip gou aangekeer
’n Moordverdagte is die naweek in Saldanha in hegtenis geneem tydens die begrafnis van ’n skoolkind wat onlangs voor sy ouma se huis doodgeskiet is.
-
Man takel polisie met pyp
’n Veroordeelde misdadiger is weer in Lambertsbaai in hegtenis geneem nadat hy Vrydagoggend (7 Julie) op die enjinkap van ’n polisievoertuig gespring en die voorruit met ’n pyp geslaan het. Kapt. Tania Helfrich, ’n woordvoerder vir die Weskus-polisie





