Die polisie in Lutzville het Saterdagoggend inligting opgevolg dat die 27-jarige Samir Mohammed ammunisie, sonder enige permit in sy besit gehad het. Sy woonplek is deursoek en die polisie het op 14 patrone beslag gelê. Mohammed het Maandag 30 Oktober in die landdroshof verskyn.Foto: SAPD

Ammunisie gekry

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article