Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Egpaar op plaas vermoor
’n Gesiene egpaar van Aurora, wat sakeondernemings in Piketberg besit het, is gisteraand (Sondag 4 Junie) dood op hul plaas gekry.
-
Short queues at Home Affairs soon
The long and winding queue that greets motorists and passersby at the Department of Home Affairs (DHA) offices near the Vredenburg Magistrates’ Court may soon be a thing of the past.
-
Inbreker knip toe ’n uiltjie in vrou se bed
’n Inbreker wat sommer gou ’n slapie ingepas het in die huis waar hy Sondagnag in Arumstraat, Noordhoek, ingebreek het, is omstreeks 06:25 die volgende oggend deur die polisie verras.
-
-
Oud-polisieman verwys
’n Voormalige polisieman van Vredenburg, wat daarvan aangekla word dat hy verlede jaar ’n polisiekonstabel en twee pasiënte by die New Somerset-hospitaal doodgeskiet het, is na die Valkenberg- psigiatriese hospitaal vir psigiatriese evaluasie verwys.
-
Geweld by skole neem toe
Twee voorvalle van geweld by twee Weskus-skole het weer eens die kollig laat val op die soort konflik wat al meer ná die grendeltyd op skoolterreine landwyd die kop uitsteek.
-
St Helena loses a beloved fisher
Many described him as a go-getter and a person that was full of life.
-
Bestuur só in erge reënweer
Wanneer weerstoestande reënerig is, is dit belangrik om ekstra versigtig op paaie te wees, aangesien reën en nat paaie dikwels ekstra uitdagings skep, soos waterplasse en swak sigbaarheid by tye.
-
Nuttige wenke om kinders teen brandgevaar te beskerm
Die voortslepende beurtkrag en kouer weer beteken meer mense maak gebruik van gas en kerse, maar dit kan ook groot gevaar inhou.
-
Rampbestuur kry voertuig
Die Weskus-distriksmunisipaliteit se rampbestuursentrum het ’n splinternuwe stel wiele en beoog om dié voertuig te gebruik om die streek te help beveilig.








