Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
SBM shares no 1
Saldanha Bay Municipality (SBM) and Midvaal are in joint first place as the most financially sustainable municipalities in South Africa for the financial year ending June 2022.
-
Staffing concern expands
Workforce Staffing hosted its Saldanha branch opening on Friday 26 May. Attended by various businesses in the West Coast, the event took place at Blue Bay Lodge in Saldanha.
-
Polisie vang twee met meer as 2 150 lewendige krewe
Vermeende kreefsmokkelaars is op Donderdag 1 Junie by Laaiplek, Velddrif, met 2 157 lewendige Weskus-krewe vasgetrap, waarvan 1 044 ondermaat was.
-
Bikini-haarkappers voel al “verbaal verkrag”
Ja, hulle het reaksie verwag met die konsep van ’n manshaarsalon waar die haarkappers en masseuses nie alledaagse konserwatiewe klere dra nie, maar hul werk in eina-bikini’s verrig.
-
Video van hoërskool-aanranding versprei soos veldbrand
’n Herrie het nou om die koppe van drie leerders by die Hoërskool Vredenburg aan die Weskus losgebars nadat ’n video waarop die een seun ’n ander een aanrand, soos ’n veldbrand op sosiale media versprei het.
-
Beurs vir Laingviller verwelkom
Hoewel ’n lewe op die see nie iets vir Rokeisha Jeffries was nie, help haar verbintenis met die vissersbedryf haar toekomsplanne.
-
Berodine Boyce: Verdagtes ná vyf jaar vrygespreek
Die moord op die 16-jarige Berodine Boyce van Laingville, St.? Helenabaai, is steeds onopgelos nadat die aanklagte teen die enigste verdagtes in die saak verlede week in die Wes-Kaapse hooggeregshof teruggetrek is.
-
R310 000 se dwelms gekry
Lede van die Weskus- landelike blitspatrollie het ’n man van Koekenaap Saterdag langs die Dwarskersbospad in hegtenis geneem nadat meer as R310 000 se dwelms by hom gekry is.
-
‘Hoerkind’ laat die trane loop
Francois Toerien se verwerking van die skrywerjoernalis Herman Lategan se blitsverkoper Hoerkind: Die memoires van ’n randeier, het Vrydag 19 Mei by Die Koelkamers-teater in Paternoster die trane laat vloei, net om die volgende oomblik die gehoor te
-










