Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Honde keer tiener aan
Die meeste inwoners van Vredenburg wéét … jy gaan lol nie by Frick Naaimasjiene naby die taxi-staanplek se erf nie, want die honde is kwaai.
-
Poging tot ‘ontvoering’ in vreedsame woonbuurt
’n Inwoner van Malmesbury is die afgelope Donderdag na bewering byna in ’n vreedsame woonbuurt ontvoer. Volgens ’n kennisgewing op die buurt se nood-WhatsApp- groep, het die voorval op die hoek van De Kock- en Malanstraat in die Panorama-woonbuurt pl
-
WC government pursues intensive ART campaign
The Western Cape Government is on a mission to end the spread of HIV and launched a multi-sectoral ‘undetectable equals untransmittable’ (U=U) campaign to promote the benefits of antiretroviral therapy (ART) for people living with HIV (PLHIV).
-
Versperring by kruising heroorweeg ná ongeluk
’n Taxibestuurder wat beheer oor sy voertuig verloor en in Mason-begrafnisdienste se voordeur vasgery het, is maar een van vele voorvalle die afgelope jare.
-
Diewe teiken besighede
Misdadigers raak al meer uitgeslape wanneer dit by misdadige aktiwiteite kom.
-
Talle misdadigers oor
’n Stryery tussen twee vriende van Clanwilliam het Sondagoggend om 00:15 tot die dood van ’n 25-jarige man gelei. Die 18-jarige aanvaller, wat die oorledene met ’n mes in die nek gesteek het, het met die polisie se aankoms op…
-
-
Meer tyd gevra voor nuwe tabakwet
Nuwe wetgewing oor tabak en e-sigarette is op pad, maar volgens informele handelaars is meer tyd vir kommentaar nodig.
-
Ghost Riders skenk ruim aan Weskus-rampbestuur
Die gebrul van die Ghost Riders-motorfietsklub kon Saterdag 15 Julie in die Weskus gehoor word toe dié klub meer as 200 komberse aan die Weskus-distriksmunisipaliteit se rampbestuursentrum geskenk het.






