Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Jaar ná verdwyning wag pa nog vir seun
’n Jaar ná sy verdwyning is die wonde nog rou vir Gino Dira se pa, wat nog vele vrae het waarmee hy worstel wanneer dit by die verdwyning van sy seun kom.
-
Dr Joshua’s last free dental clinic will be held in Saldanha
The last free dental clinic hosted by Dr Joseph Joshua will take place from Monday 14 August to Friday 18 August, and not from 4 August as previously communicated.
-
Motorfiets-saamtrek kom
Die Desert Wolves-motorfietsklub hou die jaar weer ’n groot saamtrek in Saldanha.
-
Nuwe tuiste vir span
Langebaan het nou ’n hub van diens vir die gemeenskap, gedryf deur die gemeenskap, danksy Team Langebaan.
-
Vlaag inbrake in sakekerns kwel
Die afgelope paar weke loop die sakekerns van Vredenburg en ander dorpe aan die Weskus behoorlik deur onder inbrekers wat nie skroom om te breek en skade te berokken in hul pogings om by ondernemings in te kom nie.
-
Stem vir beste wat die Weskus aanbied
Die Kfm Best of the Cape-toekennings is terug. Die Weskus-, Bergrivier- en Swartlandgebied pronk met benoemings in verskeie kategorieë.
-
Fighting crime is holistic
Never-ending crime in the West Coast has taken its toll on residents and business owners alike.
-
Padongelukke eis Weskussers
Twee Weskus-families is in rou gedompel nadat twee mans die afgelope naweek verongeluk het –vermoedelik nadat hulle in afsonderlike ongelukke kilometers uit mekaar beheer oor hul voertuie verloor het.
-
Motorfietsryer sterk tuis aan ná ongeluk in Deurweg
Die motorfietsryer, wat Sondagoggend 16 Julie in ’n ongeluk in Deurweg, Vredenburg, beseer is nadat ’n motor uit Alpha-singel voor hom ingery het, is by die huis en sterk aan.
-
Richards Bay to get common-user LNG project
The Transnet National Ports Authority (TNPA) in Richards Bay is engaged in port development after reaching a significant milestone in its liquified natural gas (LNG) project.







