Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Staking verby
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad (Santaco) het laat Donderdag (10 Augustus) omstreeks 21:00 aangekondig die taxi-staking, wat ’n week gelede begin het, is amptelik afgelas. Santaco het sy medelye teenoor families wat geliefdes as gevolg van die
-
Menings oor selfone op skool wissel
Gemengde gevoelens heers wanneer dit by die verbod op selfone by skole kom.
-
New fire station at airport
The new Fire and Rescue Services facility adjacent to the Saldanha Bay Airport was opened by Executive Mayor André Truter on 3 August during a special unveiling ceremony.
-
-
Jy kan nog sê oor tabakwet
Belanghebbendes in die tabak-bedryf het nou kans tot 4 September om kommentaar te lewer oor die nuwe wetsontwerp op die beheer van tabakprodukte en elektroniese afleweringstelsels.
-
Werker dood nadat hy in klipbreker beland
’n Werker by ’n dolomietsteengroef by Moorreesburg is dood nadat hy in ’n klipbreker (sand crusher) beland het.
-
SAPD vereer vroue-vrywilligers
Die vroue wat vrywillig inwoners van Saldanha help wanneer hulle die slagoffer van ’n misdryf was, is Vrydag vereer.
-
Tannie Ritha sterf op 100 j.
Pas nadat sy die mylpaal van 100 jaar gehaal het, het tannie Ritha van Schalkwyk Donderdag 3 Augustus sag in haar slaap heengegaan.
-
Tweede vrou in Saldanha vermoor
Inwoners het Sondag 5 Augustus afgekom op die naakte liggaam van nóg ’n vrou van Saldanha wat gewelddadig vermoor is.
-
Aksieplan teen strikke in Wes-Kaap bekend gestel
Verskeie bewarings-, dierewelsyn- en vrywilligerorganisasies het kragte saamgesnoer om ’n projek genaamd “Strik Vry” van stapel te stuur wat daarop gemik is om bewustheid oor strikke in die Wes-Kaap te skep.







