Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Eet ’n burger en maak ’n verskil
Dis nie net jou normale burger nie, maar ’n burger wat ’n verskil maak.
-
Diefstal ’n plaag op Weskus-plase
’n Boer van Malmesbury het Dinsdagnag 25 Julie wakker geskrik van die skel geloei van die alarm by sy veekraal.
-
-
Paternoster se strand op Oseanedag skoongemaak
’n Groot groep volwassenes en kinders het hande gevat en ter viering van Wêreld Oseanedag op 8 Junie sowat sestien swartsakke vol rommel van Paternoster se strand verwyder.
-
Lindie se boek kom uit die hart
Die probleem is, ons dink ons het tyd, het die bekende aktrise van Binnelanders-faam, Lindie Stander, aan meer as sestig gaste by haar boekvoorlesing in Langebaan gesê, waar sy ook onthul het dat veelvuldige sklerose ’n paar weke vantevore by…
-
Polisie het hande vol met misdaad die afgelope naweek
Op Vrydag 21 Julie om 17:20 was ?’n 27-jarige vrou besig om ?’n sakeonderneming op Vredenburg se kontantvloei na te gaan toe twee gewapende rowers die kantoor binnegekom en geëis het dat sy die kontant aan hulle gee. Hulle het…
-
Local takes over at WCNP
The West Coastal National Park (WCNP) has a brand-new park manager, just in time for this year’s flower season.
-
Klaase-gesin uit op borgtog
Die vyf lede van ’n Weskus-gesin wat saam met twee gesinsvriende vroeër vandeesmaand in hegtenis geneem is weens bedrog van R6 miljoen met grondtoelaes, het vir die eerste keer in die Bellville gespesialiseerde handelsmisdaadhof in die Kaap verskyn.
-
Badisa, bejaardes skenk ruim
Badisa Weskus en Huis Wittekruin het altesaam 232 flesse wat met droë sopbestanddele gevul is en meer as 100 kospakkies aan minderbevoorregte gesinne uitgedeel.
-
Transforming young lives through exposure to science
The National Science Week, organised by the Department of Science and Innovation (DSI) through the South African Agency for Science and Technology Advancement (Saasta), is an annual nationwide initiative that aims to celebrate and promote the signifi






